Wednesday, January 25, 2012

Pottebak by Makarios, Faerie Glen, Pretoria


Aan almal wat in 2012 ‘n nuwe IETS WIL AANPAK!
Pottebak klasse vir almal:
Ek het 35 jaar pottebak ondervinding
gee al 30 jaar klas
is tans die Streekskvoorsitter van die
Gauteng Streek van
Ceramics Southern Arfica.
Kwallifikasie: BA(VA) UNISA
Ons doen ook tema funksies:
Kinderpartytjies
Korporatiewe funksies en spanbou.
Kinderklasse.
marentia jordaan:
084 5678296

No comments:

Post a Comment